Our Veterinarians

 

 

 

 

 

 

Dr. Douw van der Nest

Dr. Douw van der Nest

Ek het my voorgraadse studie voltooi te U.P. (die grootste Afrikaanse Universiteit in die wêreld) in 1983, daarna 3 jaar nagraads gestudeer in biomediese statistiek, fisiologie en fisiologiese chemie, en infeksiesiektes aan die Fakulteit Veeartsenykunde aan die Mediese Universiteit van Suid-Afrika, en B. Compt voltooi in 2002 deur UNISA.

Uitlewing van my professie noop my tot diens, tesame met 5 veterinêre spesialiste in ‘n veterinêre hospitaal waar uitstaande toerusting besonderse diagnostiese diens, uitstaande ortopediese sjirurgie, “keyhole surgery”, en intensiewe sorg uitgevoer word.

My lewensuitkyk is saamgevat in: “I slept and dreamt that life was joy. I awoke and saw that life was service. I acted and behold, service was joy.”

 

 

 

 

 

 

Dr. Salmonique van Doorn

Dr. Salmonique van Doorn

Ek het as veearts gegradueer te Onderstepoort, Universiteit van Pretoria in 2019. My belangstellings is veterinêre farmakologie, kliniese patologie en geneeskunde.

Ek wil ‘n verkil maak in troeteldiere se lewens, ook deur maklik-verstaanbare kennis-oordrag aan troeteldierliefhebbers. Ek leef my vreugdevol uit in diens van diere.